Parys Gholflandgoed Verblyf

monet-house-gastehuis

Onvergelykbare Vrede en Skoonheid

Monet House is ‘n luukse huis geleë op die oewer van die kalm waters van die Vaalrivier op die Parys Gholflandgoed, slegs ‘n uur vanaf Johannesburg. Kom geniet ‘n ruskans in die 3 slaapkamer huis, en werk dalk ‘n rondt gholf ook in! Veiligheid is prioriteit op die gholflandgoed, so jy en jou geliefdes kan asemrowende uitsigte van die rivier geniet sonder enige bekommernisse.

Parys het ‘n groot verskeidinheid antieke winkels en kunsgallerye, lieflike eetplekkies, rivier aktiviteite, ‘zip-lining’, en soveel meer. Selfs net kuier saam met vriende of familie by Monet House self sal ure se genot kan verskaf. By Monet House is ons passievol toegewy om te verseker dat jy onvergeetlike verblyf sal ervaar met skouspelagtige sonsondergange en onvergelykbare uitsigte. Die huis bied ‘n unieke luukse wegbreek van die besige stadslewe, die ideale plek vir rus en vrede in die natuurskoon.

Send us a message

    Name & Surname

    Email

    Phone

    Date required

    Message

    Wat sommige besoekers te sê gehad het

    • It was a very nice stay, even if only for one night. Before we arrived Yvette phoned to check our details and what they can do to make our stay special.
      Johann & Marié
    • We stayed for one night but it is tranquil, rooms are spacious, luxurious, comfortable and ours had a beautiful view of the river.
      Daleen

    Discover your own bush, river and golf course views from Monet House, perfectly situated on the Parys Golf and Country Estate, where the majestic Vaal River flows alongside a tranquil island setting.

    secure your stay now